• Login
    View Item 
    •   SUNDigital Collections
    • Images
    • Visual Arts Students Project
    • View Item
    •   SUNDigital Collections
    • Images
    • Visual Arts Students Project
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Voelvry

    Thumbnail
    View/Open
    Download photograph (16.48Mb)
    Date
    2018
    Author
    Maarschalk, Ivana
    Van der Merwe, Johlize
    Date Created
    2018
    Format Extent
    1 artwork
    Rights
    This item is subject to copyright protection. Reproduction of the content, or any part of it, other than for research, academic or non-commercial use is prohibited without prior consent from the copyright holder.
    Copyright Stellenbosch University
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Description of Artwork Vir party mense was hy Ralph Rabie, vir ander was hy Johannes Kerkorrel, JK, Johnny, Ralph John, die Bob Dylan van Afrikaanse musiek, die politieke Rock Rebel, die gesig van die Voëlvrybeweging, die antiheld, die Afrikaanse kunstenaar wat maak dat ons nie meer skaam hoef te voel oor ons musiek nie, die gay ikoon, die introvert, die musiekterroris, of Elvis met ʼn goeie dosis Leonard Cohen daarby. Soms het hy self nie geweet wie hy is nie, maar hy het nooit ophou soek nie. Johannes Kerkorrel het dit reggekry om mense van alle ouderdomme, geslagte en rasse bymekaar te bring. Sy musiek lewer veral kommentaar op die apartheid-era en kan gesien word as ʼn uitspraak van Vryheid. Alhoewel die SAUK die meerderheid van sy liedjies verban het, het dit nie mense gekeer om daarna te luister nie. Sy musiek het mense laat besef jy kan protesteer en ruk en rol in Afrikaans. Die ses bekendste liedjies wat verban is, is “BMW”, “Sit dit af ”, “Ou Ou Lied van Afrika”, “Ossewa”, “Energie”, en “Donker Donker Land”. Hy en sy mede-Voëlvrymusikante het vir ʼn kulturele revolusie in Suid-Afrika gesorg, wat die lewe van hele generasie verander het. Alhoewel hy op 12 November 2002 ʼn tragiese dood gesterf het, lewe hy nog vir baie mense voort deur sy musiek. Johannes kan gesien word as ʼn ware musiekrebel wat ʼn groot invloed op Suid-Afrika en sy mense gehad het.
    URI
    http://hdl.handle.net/10019.2/15468
    Collections
    • Visual Arts Students Project [12]

    Related items

    Showing items related by title, author, creator and subject.

    • Thumbnail

      Rolong homestead, after Casalis 

      Walton, James, 1911-1999
      Drawing depicting a Rolong homestead, after Casalis.
    • Thumbnail

      Puntjie and Heidelberg, kapstylhuise 

      Walton, James, 1911-1999
      Photographs and drawing depicting kapstylhuise at Puntjie and Heidelberg, Cape Town.
    • Thumbnail

      Ndebele vernacular architecture 

      Bowen, R. E. Cole (Robert Edward Cole)
      Photographs depicting Ndebele vernacular architecture.

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of SUNDigital CollectionsCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsBy Date CreatedThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsBy Date Created

    My Account

    LoginRegister

    Statistics

    View Usage Statistics

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us
    Theme by 
    Atmire NV